Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkeerde adres

Verkeerde adres
 
2008-02-28


DIE foto gepubliseer in die Paarl Post van Donderdag 21 Februarie, van ’n beweerde dwelmhuis in Hos­pitaalstraat op Wellington, moes van ’n ander huis, te Hospitaalstraat 17, gewees het en nie van Hospitaalstraat 7 nie.

Die polisie het al verskeie kere in klopjagte dwelms en vermoedelik gesteelde goedere ontdek by die twee berugte dwelmhuise te Hospitaalstraat 10 en 17.

Hospitaalstraat 7 behoort aan ’n gesiene inwoner van die dorp, Pat Cyster, ’n kampvegter teen misbruik van alkohol en verbode middels (sien berig in Wellington bylae).

Met die onlangse middernagtelike klop­jag by Hospitaalstraat 10, is beslag gelę op versteek­te Tik ter waarde van R40 000.

Die middeljarige huis eie­naar, Oscar Meyer, is die nag in hegtenis geneem.

Dieselfde nag is gesteelde duiktoerusting en ’n gas­­bottel waarmee Tik-buise vervaardig word, by nr 17 ontdek.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za