Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pretorius breek rekord

Pretorius breek rekord
 
2008-02-28


Jana Pretorius van Hoër Meisieskool Paarl het by die Boland Gala goed presteer in o.14 100m rugslag.
Sy is vir die Boland-span gekies wat gaan deelneem aan die WP-kampioen- skappe.
Gedurende die Interskolegala het sy die rekord vir meisies o.14 50m rugslag gebreek en derde gekom in die o.14 25m vlinderslag.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za