Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Proe jongwyn

Proe jongwyn
 
2008-02-28


WYNLIEFHEBBERS kan hulle voorberei op ’n splinternuwe ervaring wat op Saterdag 8 Maart in die Paarl aangebied word: die proe van jong wyne van die 2008 oesjaar by Paarlse wynkelders.

Verrigtinge by die onderskeie kelders van die Paarl Wynbouers skop reeds om 09:00 af en duur vir die res van die dag.

Dit beloof om ’n unieke en onvergeetlike ervaring so in die hartjie van die parstyd te wees.

Die deelnemende produsente gaan hul kelderdeure oopgooi en besoekers sal die ongefiltreerde wyne, vars uit die tenk, kan beproef.

Die organiseerders is dit eens dat hierdie die eerste tree is om ’n tradisie te vestig, soortgelyk aan die Federweisser wat vanaf begin September tot Oktober in dele van Duitsland, Oostenryk en Switserland geniet word.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za