Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mallemeule en groot vermaak

Mallemeule en groot vermaak
 
2008-02-28


DIE St Alban’s Primêre Skool in Wellington hou hul jaarlikse karnaval met mallemeule en groot vermaak op hul skoolterrein op Vrydag 14 Maart en Saterdag 15 Maart.

Toegang is R20 en R10 vir kinders.

Ritkaartjies vir die mallemeule sal beskikbaar wees by die skool teen R6 per rit.

Vrydag tree die Idol Munro en die groep N2 op. Saterdag tree die Idol Jody en Emo Adams op.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za