Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konsert met sang uit die 80's

Konsert met sang uit die 80's
 
2008-02-28


THE Gathering Wholeness Centre bied Sondag 9 Maart om 19:30 ’n gospelkonsert met The Morrigans and Friends, by die sentrum in New Orleans, Paarl.

Daar sal baie van André Crouch, The Winans, en vele meer kunstenaars se liedjies gesing word uit die tagtigs.

Toegang by die deur is R15 (R10 kinders).

Die fondse sal gebruik word om ’n jeugsentrum in Orleanslaan te bou.

Skakel 082-453-3172.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za