Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skrikkeljaardans en boeremusiekdans

Skrikkeljaardans en boeremusiekdans
 
2008-02-28


DIE St Joseph AME Kerk bied Vrydagaand ’n Skrikkeljaardans aan in die Huguenot Gemeenskapsaal om hul verjaarsdag te vier.

Almal word uitgenooi om die aand saam met hulle te kom geniet. Musiek word deur Danny’s Rhythm Combo verskaf.

Kaartjies kan verkry word by Boet Onverwacht by 072-839-1028 of skakel die kerkkantoor by 021-862-1954.


DIE boeremusiekgilde hou môre om 20:00 ’n Valentynsdans by Laerskool Noord-Eind met die orkes van Johan van Zyl.

Intussen werk hulle hard aan die Marathondag van 8 Maart en benodig nog stalletjies. Vir navrae, skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za