Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuier met hartsmense

Kuier met hartsmense
 
2008-02-28


DIE ATKV Paarl-tak nooi jou en jou harts­mense uit na ’n andersoortige kuieraand.

Kom geniet ’n heerlike driegangmaaltyd tydens die ATKV se AfrikoneToekennings by Nelson’s Creek Wynlandgoed op Donderdag 6 Maart vanaf 19:00.

Die gaskunstenaars is Die Broers, so moenie jou dansskoene tuis vergeet nie. Die drag is ontspanne met ’n “blink kant bo”-houding.

Kaartjies is R150 per persoon met kontantkroeg beskikbaar.

Vir besprekings en navrae, skakel Marianna van Niekerk by 083-302­5612 of e-pos custadm@mweb.co.za.

Bank-inbetalings vir tafelbespreking kan gedoen word by Afrikone, Standard Bankrekening 184 332 060, takkode 05-02-10.

Faks bewys van betaling na 021­863-0262.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za