Sport Telbord
2008-03-06
GHOLF Paarl Gholf Brodie Liga: Paarl gholfklub se Brodie-span het onlangs die Liga afgeskop te Devonvale gholfklub. Paarl het beide sy teenstanders, Porterville A (5˝ - 2˝) en Vredenburg A (7-1), geklop. Paarl Golf Club: Club Championships: A Division Gross X 1st, A Rossouw (228); 2nd, JJ van Breda (230). B Division Gross X 1st, R Granville (248); 2nd, C Gallienne (251). C Division Gross 1st, JM van Breda (266); 2nd, D Humphries (268). Bergrivier gholfklub: Enkel puntekompetisie X B Muller (41); G Reid (40); A Ismael (39). RUGBY Young Stars Rugbyklub het Saterdag ’n gelykop-uitslag van 12 elk behaal in sy vriendskaplike wedstryd teen Bergrivier United. STOEI Lede van die Paarl stoeiklub het goed gevaar by die Ceres interklubtoernooi. Hulle is: Stephan Lombard (o.8, 33-36kg, goud), Albert Strauss (o.11, 42-46kg, goud), Francois du Toit (o.13, 69- 79kg, goud) en Jerome Adriaanse (Kadette o.17, 46-50kg, goud). JUDO Lede van Seoi-Nage judoklub het goed vertoon by die van der Stel Ope op Stellenbosch. Lede wat goud verwerf het was: Caitlin Botha (25kg); Mathew Fortuin (24kg); Clifton Hendriks (30kg), Bradwin Corteal (30kg); Hulen Manus (34kg); Zerkia Niehaus (44kg); Jermain Petersen (40kg); Devaan Fortuin (40kg).
More
News
|