Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aandag sportklubs in Wellington

Aandag sportklubs in Wellington
 
2008-03-06


ALLE sportklubs en sportkodes in Wellington word uitgenooi om Dinsdag om 18:30 in die Wellington stadsaal bymekaar te kom om die pad vorentoe vir sport in Wellington te bespreek.

Alle sportmanne en vroue in Wellington en Newton word versoek om die ope-gesprek rondom sportaangeleenthede by te woon. Almal se insette en idees om die toekoms van sport is baie belangrik.

Kontak Maawyah Moerat vir meer besonderhede by 021-807-4587.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za