Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paw-Paw le Roux is weg

Paw-Paw le Roux is weg
 
2008-03-06


HELP my asseblief. My Paw-Paw le Roux is weg. Toe hy vanoggend (Woensdag) op die stoep gesit het, het hy sy hok oop gevroetel en weggevlieg vanaf my huis in Queenstraat, Wellington.

African Grey papegaaie vlieg nie so hoog nie, so ek hoop iemand sien of hoor vir Paw-Paw le Roux, sodat ek vir hom kan terugkry.

Leoné le Roux 084-515-1838




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za