Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tyd om suinig te wees

Tyd om suinig te wees
 
2008-03-06


EK lees nou die dag in die Afrikaanse Patriot van 15 Augustus 1876 die volgende berig: “In en Uitvoer - As ons die opgaaf van in- en uitvoer van April tot Juny 1876 vergelyk met die van dieselfde kwartaal in 1875, dan is daar ’n ordentelike agteruitgan te sien. Die uitvoer was in 1875 £1 750 372 en in 1876 £816 497. Dus £258 875 of byna ’n vierde minder.

Ons wil nie graag onheilsprofete wees nie, maar ons denk dit ons plig om elkeen te waarskuw om suinig te wees en goed op te pas, want - slegte ty’e kom an!”

Wat my laat wonder... het ons nou die slegte tye uiteindelik bereik?

Johann H Claassen, Paarl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za