Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fietsry-aksie by Boschendal

Fietsry-aksie by Boschendal
 
2008-03-06


DIE Suid-Afrikaanse Bergfietskampioen, Kevin Evans, het Sondag oor die wenstreep genael om as die wenner van die Cape Argus bergfietsuitdaging gekroon te word by Boschendal.

Heletjé van Staden was die eerste vrou wat die 55km wenstreep oorgesteek het. Hulle was twee van meer as 3 500 bergfietsliefhebbers wat een van die vier roetes aangepak het. Daar was ook roetes van 35km, 26km en 13km. Twee Wellingtonners wat baie goed gevaar tydens die uitdaging is Ellane van Wyk en Jaco Cockrell. Van Wyk was tweede in die vroue-afdeling oor 55km en Cockrell was tweede in die 35km mans-af- deling.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za