Kuier saam met Die Broers
2008-03-06
SAAM met die jaarlikse Afrikone-toekennings deur die Paarl ATKV vanaand by Nelson’s Creek Wynlandgoed, gaan lekker gekuier word. Op die spyskaart is ’n driegangmaaltyd. Die kunstenaars is Die Broers, so moenie die dansskoene tuis vergeet nie. Die drag is ontspanne met ’n “blink kant bo”-houding. Die aand begin om 19:00. Kaartjies is R150 per persoon met kontantkroeg beskikbaar. Vir tafelbesprekings en navrae, skakel Marianna van Niekerk by 083-3025612 of e-pos custadm@mweb.co.za.
More
News
|