Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Phillip draai by die Meul

Phillip draai by die Meul
 
2008-03-06


DIE sanger en liedjieskrywer Phillip de Villiers sal gaste Saterdag vermaak by die Ou Meulteater, om 20:00.

Philip skryf al liedjies vandat hy ses jaar oud was en speel al vandat hy agt is trekklavier.

Hy was 16 toe hy ’n nasionale liedjieskryf-kompetisie gewen het.

Later is hy met sy trekklavier na Europa en die VSA, waar hy mense op sypaadjies vermaak het met boeremusiek.

Terug in Suid-Afrika, is sy debuutalbum Ek hoor jou is goed ontvang.

Vir kaartjies (R50) vir die aand in die Ou Meul, skakel Vicky Stemmet by 083-564-0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za