Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsklasse

Kunsklasse
 
2008-03-06


DIE Drakenstein Kunsvereniging se stigtingsvergadering vind plaas op Donderdag 13 Maart om 18:30 in die Breytenbachsentrum, Wellington.

Alle kunstenaars wat die behoefte het om op ’n gereelde basis met ander kunstenaars te skakel om idees uit te ruil, kennis te deel en mekaar te bemoedig, is welkom.

Vir navrae, skakel Desireé Malan by 082-862-3649 of George by 073-390-1517 of Harriet by 083-760-8529.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za