Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl Kalender

Leefstyl Kalender
 
2008-03-06


Actor/producer Regardt van den Bergh will share his testimony at Destiny Church, Lions Club Hall, Klein Street, Paarl on Sunday 16 March at 09:30. Call Winston at 083-250-9999

A first meeting of the Franschhoek Alcoholics Ano­nymous (AA) will be held Friday 14 March at 19:30 at the Methodist and Community Church in Lambrechts Street. Enquiries from 072 - 521-7984.

Die Hervormde Pinksterkerk hou ’n konferensie oor Paasnaweek in die Fairylandsaal. Alle gemeentes is welkom. Skakel Cornelius Ludick by 072-256-7797.

Die Oasis Anti-Tikkamer bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 ’n berading- en gebedsessie vir almal wat deur die euwel van Tik en drankverslawing geraak word. Skakel Keith Links by 021-862-1954.

Die grapjas, Thys die Bosveldklong, tree op 18 Maart om 20:00 op by Laerskool NoordEind. Die eerste vyf lesers wat die woord Bosveldklong na 082-889-9069 faks, staan ’n kans om ’n gratis kaartjie te wen.

Die Lofdal kerk in Franschhoek hou ’n reeks tentdienste by Vietnam Gronde (regoor NB Houtwerke) vanaf Sondag tot 16 Maart. Die tema is “This is the time for break through”.Die predikers sal wees pastore Neville Hill, Lanzell du Toit en Raymond en Libby Klaassen.Dienste sal Sondagaande om 08:00 en weeksaande om 19:15 plaasvind. Vir meer besonderhede, skakel 073-239-5139 of 021-597-4723.

Die Bet-el VGK in Groenheuwel herdenk môre Wêreldbiddag vir Vroue om 19:30 met Edna Pick as spreker. Skakel 862-0620.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za