Taaluitstappie
2008-03-06
’n TAALUITSTAPPIE na die Hugenote Gedenkskool in Daljosafat en die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl word deur die Vriende van die Wellington Museum aangebied op 15 Maart. Gaste vertrek die Saterdagoggend om 08:30 vanaf die Wellington Museum, Kerkstraat, en sal terug wees om ongeveer 12:30. Die koste, wat verversings insluit, beloop R35. Bespreek teen 13 Maart by Isadene Pienaar 021873-4873 of 082-9532-322 of e-pos chrisad@metroweb.co.za of Charl Tomlinson 021873-2759 of 082-5926-807.
More
News
|