Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Franschhoek kerk hou basaar

Franschhoek kerk hou basaar
 
2008-03-06


DIS weer tyd vir die NGK Franschhoek se basaar, op Saterdag 15 Maart om 09:30.

Daar is ’n teetuin en heerlike eetgoed soos vars Karoolam, sosaties, egte boerewors en warm roosterkoeke van die kole.

Daar is ’n heerlike ete- maak seker jy mis nie die bo-baas afvalgeregte nie.

En wat is ’n basaar sonder die tradisionele poeding, pasteie, terte, beskuit, biltong, groente en vrugte, neute en gedroogte vrugte.

Vir visliefhebbers is daar spesiaal gebraaide snoek, tuisgemaakte kerrievis.

Daar sal ook pragtige blomme, juweliersware, kuns- en handwerkartikels beskikbaar wees.

Daar is ook die opwindende wit olifant-tafel wat kreun onder waardevolle items vir spotgoedkoop.

Kinders sal vermaak word met hope pret by die waterglybaan en springkasteel.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za