Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Simondium NG kerk herdenk halfeeu

Simondium NG kerk herdenk halfeeu
 
2008-03-06


DIT is vanjaar die 50ste bestaansjaar van die NG Gemeente Simondium en om die groot mylpaal in die bestaan van so 地 klein gemeente te vier, word 地 feesnaweek gehou van 14 tot 16 Maart.

Vrydagaand 14 Maart is daar 地 feesete in die kerktuin om 19:00 teen R100 per persoon. Tafels sal in die tuin voor die kerk gedek word.

Sondag 16 Maart om 09:30 sal daar 地 simboliese oopsluit van die kerk wees, waarna almal na binne sal gaan vir 地 dankdiens deur dr Dick Terblanche.

Die eggenote van die eerste leraar van die gemeente, ds Gous, wat die kerkgebou oopgesluit het tydens die inwyding in 1964, sal ook teenwoordig wees.

Na die diens word almal uitgenooi na 地 geselligheid in die Het Sticht Saal.

Na die diens word die begraafplaas oopgestel van 12:30 vir besoek.

Kosbare herinneringe en foto痴 word nou in die kerk bewaar vir die volgende geslagte.

Kontak dr Eddie Orsmond by 021-874ュ1486, Gerda Kellerman by 021-867-0347 of die skriba Vera Blaauw by 021-874-1338.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za