Paarliet hou konsert
2008-03-13
DIE sangeres Debbie van Schalkwyk van die Paarl bied ’n solokonsert môre om 19:00 in die Drakenstein NG Kerksaal in Kotzestraat, Denneburg in samewerking met ander studente van La Musique School of Performing Arts. Die kaartjies is R50 per persoon (verversings ingesluit). Vir bepsrekings en meer besonderhede oor die konsert, skakel Debbie by 082-788-8271 of Mimi Haasbroek by 082585-0632.
More
News
|