Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Springbok-afrigter praat by jeugdiens

Springbok-afrigter praat by jeugdiens
 
2008-03-13


DIE VGK Ring van Wellington se gemeentebediening hou Sondag om 09:45 ’n jeugdiens in die VGK Huguenot.

Alle jongmense en sportlui is welkom om die diens by te woon, met Springbok-afrigter Peter de Villiers as spreker.

Die tema is, “Jongmens jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee”.

’n Optog gaan die diens vooraf om 09:15 vanaf Centre Point. Skakel Quinton Williams by 074-321-0195.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za