Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Atlete blink uit

Atlete blink uit
 
2008-03-13


PAARL atleet Solomon Ross het vierde geëindig tydens die Breederivier Padwedlope wat onlangs op Bonnievale plaasgevind het.
Sy tyd was 40 minute op die heuwelagtige roete waar hy ’n goue medalje verwerf het.
Paul Davids, ook van die Paarl was in die agtste posisie met ’n tyd van 47 minute (eerste meester).
Die Paarliet Elias Frances was in die 15de posisie tydens die 21 km wedloop en Isaac Prins van Wellington was 28ste posisie (hy is Wellington atletiekklub). Prins is ook derde meester.
Al die atlete is tans besig om voor te berei vir die Two Oceans Marathon wat op 22 Maart in Kaapstad plaasvind.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za