Boishaaier blink uit in wiskunde
2008-03-13
THOMAS WEIGHILL, graad 12- leerder aan Hoër Jongenskool, het SA verteenwoordig in die Asian Pacific Mathematical Olympiad. Thomas is gekeur tydens ’n nasionale Wiskunde Talentsoektog en kan dalk eersdaags sy land verteenwoordig in die International Mathematical Olympiad.
More
News
|