Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


New Orleans klop Klein Nederburg

New Orleans klop Klein Nederburg
 
2008-03-13


NEW ORLEANS Sekondêr het Saterdag skoonskip gemaak tydens hul interskole krieket-kragmeting met Klein Nederburg Sekondêr op die Parys-velde.
New Orleans se o.19A-span het met 97 lopies geseëvier. Die speler van die wedstryd was Tiaan Cloete.
Hy het 53 lopies met die kolf aangeteken en ook 3 paaltjies vir 33 lopies geneem.
New Orleans se o.19B span het met 28 lopies gewen terwyl die o.15 A’s met 9 paaltjies gewen het.
New Orleans se o.14 A span het in ’n 20/20 wedstryd met 27 lopies gewen teen Klein Nederburg.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za