Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vragmotor kry voete

Vragmotor kry voete
 
2008-03-13


n BOER van Agter-Paarl was eergisteroggend geskok toe hy agtergekom het dat ’n groot hoeveelheid gereedskap uit sy stoor op Uitkykplaas gesteel is,

Ook sy wit To­yota Dyna vragmotor. Die diefstal het vermoedelik Maandagnag plaasgevind.

Die vragmotor se registrasienommer is CJ 28436.

Enige inligting in verband met dié diefstal kan vir insp Hildegard Mackier gegee word by 082-850-9614.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za