Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bonsaiboompies word opgeveil

Bonsaiboompies word opgeveil
 
2008-03-19


DIE jaarlikse veiling van bonsaiboompies deur die Boland Bonsaiklub vind plaas op 29 Maart in die Botaniese Tuin van die Universiteit van Stellenbosch.

Ongeveer 20 bome sal opgeveil word, almal in ’n goeie toestand, reeds gevorm en die meeste reeds in spesiale bonsaibakkies.

Onder die veilingbome is daar drie akasias, doringbome, ’n tambotie, vyf oliene en ’n boerboon. Reserwepryse is geplaas op al die bome en die klub behou die reg om verkope terug te hou.

Indien nie-klublede van hul bome wil laat opveil, kan hulle vir Pietman Retief by 082­554-1476 bel, maar moet in gedagte hou dat die klub 20% van die prys terughou vir administrasiekoste.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za