Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Outydse basaar op Pniel se kerkplein

Outydse basaar op Pniel se kerkplein
 
2008-03-19


DIE Pniel Congegational Kerk hou kerkbasaar Saterdag 29 Maart op die kerkplein van 09:30 tot 14:00.

Dit is ’n geleentheid waar ou vriende weer ontmoet en te midde van groot opgewondenheid en bedrywighede tog die geleentheid sal hê om in die teetuin rustig te verkeer.

Daar word voorsiening gemaak vir almal, ’n springkasteel vir die kinders, allerhande soorte speletjies en lekkernye, ’n verskeidenheid soorte winskopies te kies en te keur. Die plaasmark is gewoonlik ’n groot trekpleister.

Vir die avontuurlustiges is daar die gewilde wiel waar sakkies aartappels, uie, vrugte, kartonne sigarette en nog meer gewen kan word.

Indien u gebak uit die boonste rakke soek, sal u beslis nie teleurgestel word nie. Daar is geregte te kies en keur.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za