Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerk bied spesiale Paasprogram aan

Kerk bied spesiale Paasprogram aan
 
2008-03-19


DIE VGK Bergrivier bied ’n opwindende Paasprogram aan vanaf Donderdag 20 Maart met die voetewasseremonie en nagmaaldiens om 19:30 gelei deur dominees MacKay, Rieckets, Stout en Masent en Vrydag 21 Maart ’n kruisoptog om 07:45 van Weltevrede swembad.

Die Goeie Vrydagdiens is om 09:00 met Passiespele die aand om 19:30 en ’n DVD- vertoning met Rob Bell.

Sondag 23 Maart is daar ’n opstandingsdiens om 06:00 die oggend te Pelikaanbegraafplaas gevolg deur die erediens 09:00 met ds Mackay.

Die naweek word afgesluit met ’n sang en getuiemiddag om 17:00 met ds Ayford en seuns en Jo-Vandré.

Die gaskunstenaar is Tommy Saayden met sy nuwe CD Only his Love.

Skakel Sean Fortuin by 073­890-9383.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za