Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kruistog Vrydag tussen kerke

Kruistog Vrydag tussen kerke
 
2008-03-19


’n KRUISDRA ter herdenking van Paas Vrydag vind hierdie Vrydag plaas in die Paarl.

Die Kruisoptog begin om 08:00 by die Toringkerk in die Paarlse Hoofstraat en eindig by die Strooidakkerk.

Om 09:00 word ’n Nagmaaldiens in die Strooidakkerk gehou.

Donderdagaand word ’n nagmaaldiens om 19:00 in die NG Kerk Suider-Paarl in Courtrai gehou.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za