Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roses lyk slaggereed vir nuwe seisoen

Roses lyk slaggereed vir nuwe seisoen
 
2008-03-19


IN ’n vriendskaplike wedstryd wat die naweek plaasgevind het, het Roses United se eerstespan afgereken met Belhar op Pelikaanpark.

Roses se voorbereiding blyk op koers te wees met hul oorwinning van 29-13.

Roses se tweede span het ook hul kragmeting gewen. Die telling was 26-19.

Belhar se derde span was egter te sterk vir die tuisspan en Roses III het met 7-15 vasgeval.

Roses speel weg die naweek in hul voorlaaste vriendskaplike wedstryd teen Lambertsbaai, voor die Boland Premierliga afskop.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za