Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bergrivier word oorskadu

Bergrivier word oorskadu
 
2008-03-19


SATERDAG het Bergrivier met 8 paaltjies vasgeval teen Stellenbosch en Distrikte op Stellenbosch.

Bergrivier se kolwers en veldwerkers het gesukkel om hulle voete op die veld te vind en die tuisspan het hulle in alle afdelings van die spel oorheers.

Bergrivier het eerste gekolf en goeie boulwerk deur die tuisspan se boulers het Bergrivier se kolwers laat bontstaan.

Bergrivier kon slegs 106 lopies aanteken.

Fabien Arendse het, met 18 lopies, die hoogste telling vir die besoekers aangeteken.

T Cornelissen (4/26), C Bodewa (3/26) en M Arendse (2/32) was die tuisspan se beste boulers.

Die Stellenbosch-span het die lopietotaal aangeteken vir die verlies van slegs 2 paaltjies.

M Beukes (37) en T Cornelissen (21*) was die beste kolwers.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za