Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl kan trots wees op fisikus

Paarl kan trots wees op fisikus
 
2008-03-27


EK was baie beďndruk gewees met die jong fisikus waaroor die Paarl Post verlede week in die artikel genaamd ‘Paarl nuclear physicist visits Russia’ verskyn het.

Paarl se naam was hoog gehou deur die jong man wat Rusland besoek het.

Soos ons almal sekerlik weet, benodig ons soveel opgeleide mense moontlik in die land en is dit verblydend om te sien dat Suid-Afrika steeds top klas akademici kan oplewer. Ek hoop dat Dawie sy ondervinding met sy kollegas sal deel.

Paarliet




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za