Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport dagboek

Sport dagboek
 
2008-03-27


PAARLIETE kan op die uitkyk wees vir die volgende sportgebeure in en om die Paarl.
CYCLING

The Absa Cape Epic, The Magical and Untamed African Mountain Bike Race, will take off on Friday. Riders from 41 countries will embark on a gruelling and adventurous nine day journey through South Africa’s Western Cape.

RUGBY

* Young Standards speel Vrydag ’n vriendskaplike wedstryd teen Hillcrest te Pelikaanpark. Saterdag hou die klub ’n dans by Jeff’s Pub.

* Riverstones se ondersteunersklub hou Sondag ’n vergadering by mev E Seconds se huis om 15:00.

* Albions speel Saterdag sy laaste vriendskaplike wedstryd teen Newton RFC van Wellington op die Boy Louw-velde. Die wedstryde begin om 14:30 met die hoofwedstryd wat om 17:00 plaasvind.

KRIEKET

Die algemene jaarvergadering van Young Peoples krieketklub vind Maandag om 19:00 by die klubhuis te Daljosafat-stadion plaas. Spelers en lede word versoek om dit by te woon.

KOMPETISIE

Sport Excellence Gim bied Saterdag vir die eerste keer in die Paarl/Wellingtonstreek ’n sterk-skoolseun en fikse dogterkompetisie.

Skole word uitgedaag om minstens 5 leerders in te skryf. Inskrywings beloop R10 per leerder.

Kontak Willem Small by 072-264-3684.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za