Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plekker laat rekords spat

Plekker laat rekords spat
 
2008-03-27


DIE Paarlse fietsryer, Janos Plekker, was verantwoordelik vir twee van die sewe Suid-Afrikaanse rekords wat gebreek is aan die begin van die Nedbank Nasionale kampioenskappe vir liggaamlik gestremdes op Stellenbosch.

Die 1000m tydtoetse vir mans het opwindende resultate gelewer met taai kompetisie wat ontstaan het tussen die potensiële Paralimpiese fietsryers, Plekker, en Stephan Heroldt. Albei fietsryers is van die WP.

In hulle klas, divisie 4, het Plekker die SA rekord gebreek met ’n tyd van 1 minuut 19,1 sekondes.

Heroldt het 4 sekondes agter Plekker geëindig met ’n tyd van 1 minuut 19,5 sekondes.

In die 3000m het Plekker weer ’n SA rekord in sy klas gebreek met ’n tyd van 3 minute 59,6 sekondes.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za