Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Young Gardens vier 60ste verjaardag

Young Gardens vier 60ste verjaardag
 
2008-03-27


YOUNG GARDENS se algemene maandvergadering vind Maandag om 20:00 te Paarlzicht plaas.

Alle spelers en lede moet die vergadering bywoon aangesien die 60ste bestaansvieringe se program bekend gestel gaan word.

Oefeninge geskied Dinsdae, Woensdae en Donderdae by Paarlzicht Primęr.

Die eerste ligawedstryd vind op 5 April plaas teen Violets op die Dal.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za