Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leer rangskik nou in water

Leer rangskik nou in water
 
2008-03-27


DIS weer tyd vir die Paarl Blommeklub se maandelikse vergadering Dinsdag 1 April om 19:00 in die NGK saal Drakenstein in Kotzestraat, Denneburg.

Dié keer moet lynrangskikkings van loof in die eie-gemaakte houers pronk. Waterrangskikkings word demonstreer waarna die beoordeling en besprekings volg.

Onlangs het party lede al hul voltooide oorspronklike houers vertoon.

Skakel Arlene van der Walt by 021-863- 1774 of Marieke Smit by 021- 863-2152.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za