Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fietsrywedren op Faurestraat-stadion

Fietsrywedren op Faurestraat-stadion
 
2008-04-03


DIE Peco Fietsryklub bied Saterdag wedrenne aan op die Faurestraat-stadion in die Paarl om 13:00.

Fietsry van hoogstaande gehalte word tydens die byeenkoms verwag aangesien fietsryers hul huidige vorm wil toets met die oog op die Suid-Afrikaanse fietsrybyeenkoms wat van 24-26 April op Port Elizabeth plaasvind.

Een van die hoogtepunte op die program sal die Madison wedren wees.

Kontak Peter Daniels by 083-316-5907 met enige navrae.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za