Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Peoples kies nuwe bestuur

Peoples kies nuwe bestuur
 
2008-04-03


MAANDAGAAND het Young Peoples krieketklub hul bestuur vir die 2008/9 seisoen gekies tydens die klub se jaarvergadering.

Die nuwe bestuur bestaan uit Richard Davids (voorsitter), William Philander (ondervoorsitter), Jeff Adams (kassier), Josephine Carollissen (hulpkassier), Marlin Carollissen (sekretaris), Nadine Davids (hulpsekretaris) en Trevor Davy (wedstrydsekretaris en klubkaptein).

Addisionele lede is Beverly Adams en Andrew Victor.

Die klub se bekeruitdeling vind plaas op Saterdag 3 Mei vanaf 19:00 in die Huguenot Gemeenskapsaal.

Oud-spelers en -lede is baie welkom.

Kaartjies is by die bestuur beskikbaar teen R40 per kop.

Vir meer inligting, kontak Richard by 082-379-2544 of Marlin by 083- 287-3256.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za