Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roses gereed vir Premierliga

Roses gereed vir Premierliga
 
2008-04-03


ROSES UNITED pak die naweek vir Worcester Villagers in sy eerste Premierliga- wedstryd van die 2008 seisoen.

Die wedstryd word op Pelikaanpark op Wellington beslis en die hekke maak om 13:00 oop.

Daar word uitgesien na ’n baie opwindende wedstryd aangesien beide spanne bekend is vir hardlooprugby en aanvallende spel.

Die eksperimentele reëlwysigings behoort vir ’n nog groter skouspel te sorg met beide spanne wat oor baie beweeglike voorspelers beskik.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za