SMS-kommentaar * SMS comment * SMS
2008-04-03
* Shame die twee politici (Kotze en Manuel) kan mekaar nie eens van rassisme beskuldig nie - hulle is van dieselfde ras! Gatvol van ANC * Kotze, slaan jou weg oop... dis mos jou ou laai. * Gee politici genoeg rope, dan hang hulle mekaar. Sies man! * Dienslewering kan nie plaasvind met sulke raadslede nie. Arme Paarl. * Why can’t the public elect their own political representatives? Then we can stop politicians from making a mess ruling us. J Bouwer, Wellington * Munisipaliteite moet blykbaar 10% krag bespaar. Hoe gaan hulle dit doen as plakkers krag steel?
More
News
|