Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kursus in pastoraat

Kursus in pastoraat
 
2008-04-03


DIE Space Jeug- en Familiesentrum bied ’n gevorderde kursus in kontekstuele pastoraat.

Dit vind plaas vanaf 21 tot 24 April by die kantore van Space te Hofmeyr Saal (NG Moedergemeente), Stellenbosch.

In hierdie vierdagkursus word kursusgangers op ’n praktiese wyse begelei om deur interaksie verskillende generasies deur middel van pastorale begeleiding te bereik.

Kostes is R450. Die kursus sluit etes en kursusmateriaal in.

Die aanbieders is ds Nel van Doorn (nagraadse dosent in die Kontekstuele Pastoraatkursus) en dr Hanneke Meulink-Korf, professor in die Praktiese Teologie verbonde aan die Protestantse Teologiese Universiteit van Leiden in Nederland.

Skakel Yolanda MacDonald by 021-886-4509 of 073­210-2371.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za