Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skrywers gesels oor hul boeke

Skrywers gesels oor hul boeke
 
2008-04-03


ELKE Saterdag gesels skrywers oor hul boeke by die Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

Saterdag om 11:00 gesels Jannie Geldenhuys oor twee fassinerede boeke wat hy onlangs gepubliseer het, te wete die humoristiese “South Africa is fantastik - Everyone’s guide how not to be politically incorrect” en “Dié wat gewen het - Feite en fabels oor die bosoorlog.”

* Die bekende digter en literator Lucas Malan sal Saterdag 12 April om 11:00 oor sy nuwe digbundel “Vermaning” gesels.

Skakel die Protea Boekwinkel by 021-882-9100 vir besprekings en meer besonderhede oor die boekpraatjies op Saterdae.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za