Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klavier

Klavier
 
2008-04-10


DIE tweede Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium vind Saterdag plaas.

Die Russiese pianis, Alexei Lubimov, wenner van verskeie internasionale toe­ken­nings en professor in klavier by die Mozarteum in Salz­burg, sal as deel van ’n akademiese uitruilooreenkoms tussen die twee instansies aan die simposium deelneem.

Hy sal meesterklasse aanbied en ook in die finale fakulteitskonsert op Saterdag Saturday optree.

Kontak Nina Schumann 082-443-9200 of Sibusiso Nkomo 021-808-2358.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za