Hulp vir nuwe skrywers
2005-06-29
TWYFEL jy aan die vlak van jou eie skryfwerk? Wonder jy wat kundiges van jou skryfpogings gaan sê?
Die ATKV-skryfskool van die Noordwes Universiteit bied ’n leesdiens aan voornemende skrywers en digters.
Die diens sal manuskripte lees, beoordeel en kommentaar daarop lewer.
Skakel Kobus van Aswegen by (018) 299-1783 of skryf aan Die Koördineerder, ATKV-skryfagentskap, Privaatsak X6001, Potchefstroom 2520.
More
News
|