Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Riverstones wen taai stryd

Riverstones wen taai stryd
 
2008-04-10

Jaco van Wyk

ALHOEWEL Riverstones Saterdag al sy senior wedstryde teen Laer Paarl gewen het, het nie een van die oorwinnings sonder moeite gekom nie.

Riverstones se eerste rugbyspan moes hard swoeg om bo uit te kom in die riller- wedstryd wat op Daljosafat beslis was.

Vir Riverstones het Yulin Claasen sy span se enigste drie gedruk met Donovan Hougaard wat die vyfpunter suksesvol verdoel het.

Hougaard het ook een strafskop en een skepskop oorgeklits terwyl Francois Johannes ook met ’n skepskop geslaag het.

Violets se tweedes het dit self nie maklik gehad nie en hul wedstryd met 17-10 gewen, terwyl die derdes op hulle beurt met 8-3 geseëvier het.

Die o.14’s het met 31-0 vasgeval.

Riverstones speel môreaand teen Violets op Daljosafat.

Die klub hou Saterdagaand ’n dans by Charlie’s.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za