Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bella by Dalvale

Bella by Dalvale
 
2005-06-29


‘n GOSPELKONSERT word op 3 Julie om 18:00 in Dalweide Primêr se saal aangebied deur die Verenigde Kerke-Gemeenskap-Projekte.

Die sangeres Bella van Upington sal as gaskunstenaar optree, met verskeie groepe uit Namakwaland, Paarl, Mbekweni en Wellington.

Toegang is R15 en verversings sal te koop wees. ‘n Bus sal na die konsert beskikbaar wees teen R5 vir alle roetes.

Navrae by pastoor Sammy Williams (082-634-8885) of Lenville Cupido (073-818-8271).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za