Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Brand by werkswinkel

Brand by werkswinkel
 
2008-04-17

Jules Krige

BRANDSTIGTING word ondersoek nadat ’n brand verlede Maandag om 23:00 uitgebreek het by die Care Craft werkswinkel vir epileptici in Versaillesstraat.

’n Ooggetuie het kort nadat die brand uitgebreek het, die brandweer geskakel. Danksy die vinnige optrede van die brandweer, is die brand geblus voordat die gebou volkome aan die brand kon slaan.

Volgens die brand­weerverslag was die brand met opset gestig. Ek het geen idee wie die brand begin het nie, maar die hele gebou kon heeltemal afgebrand het.

“Ons beraam dat byna R20 000 se skade aan die gebou aangerig is,” het Michael Sias van Care Craft gesê.

“Ons houtproduk­te op die perseel sou vinnig gebrand het as die vuur verder sou brand.”

* A fire which started at the Wellington Care Craft Workshop on Monday was extinguished before the entire building caught alight. The fire was probably started by vagrants.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za