Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oefengroep ryg medaljes in

Oefengroep ryg medaljes in
 
2008-04-17


DIE afrigters van ’n besonders talentvolle groep atlete, Brendan du Plessis (hoofafrigter) en Medwin Jacobs (hulpafrigter), het die dividende van hul passie vir atletiek gesmaak deurdat hul oefengroep die medaljes ingeryg het tot op die hoogste vlak.

Atlete van hoër- en laerskole het meegeding in die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat op Rustenburg en by die Bellville Velodrome aangebied is.

Atlete wat goed presteer het, is Adelle van der Westhuizen (o.14, La Rochelle), Curt Ruiters (o.17, Boishaai, 3de 200m, 7de 100m, 2de wisselaflos), Kurtley du Plessis (o.15, Boishaai, 2de 200m aflos, 4de 100m, 2de aflos, 2de wisselaflos), Darron Papier (o.13, Klein Boishaai, 1ste 200m, 2de 100m), Asanda Mpana (o.17, Paarl School of Skills, 1ste 800m, 4de 400m), Matthew Farmer (o.14, Bois- haai), Melissa Hewit (o.17, La Rochelle, 2de 100m, 4de 200m), Kirk Jacobs (o.15, Boishaai, 5de 100m hekkies, 2de aflos), André Hougaardt (o.10 WA Joubert), Courtney Frans (o.9, Courtrai Primêr), Annemie de Kock (o.11, Laerskool Gimnasium, 5de 80m), Ehren Jacobs (o.10, Courtrai, 5de 70m), Brendon Meyer (o.14, Boishaai, 3de 100m), Lionel Abrahams (o.17, Boishaai, 9de verspring), Kurtley Grain (o.12, Courtrai), Kent Street (o.13, Courtrai), Vian Samaai (o.15, Boishaai), Gaymor May (0.14, New Orleans Sekonder, 100m en 200m), Hyron Andrews (o.13, Paulus Joubert Primêr, 80m en 200m hekkies) en Jan Jordaan (o.10, Laerskool Gimnasium, 70m hekkies en 80m). Melissa Hewit is ook opgeneem in die SA skolespan vir Hoërskole wat internasionaal gaan meeding.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za