Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Saron grondeise

Saron grondeise
 
2008-04-17


DIE Kommissie op Herstel van Grondregte hou ’n vergadering vir alle inwoners van Saron in die Saron VGK-saal Saterdag om 14:00.

Die vergadering is om die Saron gemeenskap in te lig oor die Grond­­eise­proses en die implikasies van ontwikkeling, asook om ’n vorderingsverslag oor die Saron grondeise te gee. Vir meer inligting, skakel 021 426-2930.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za