Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uit die mond van 'n kind

Uit die mond van 'n kind
 
2008-04-17


MY dogtertjie (amper vyf jaar oud) bid so: “Here, maak asseblief die Eskom ooms soet. Ek weet nie hoekom hulle so stout is om die krag af te sit nie, weet hulle dan nie dat dit my hartjie baie seer maak as ek nie my storie kan kyk nie? Help hulle asseblief om soet te wees en nie weer die krag af te sit nie.”

Paarliet




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za